Weens die hoë koste van vrugbaarheidsbehandeling en ‘n gebrek aan beskikbare geriewe het Thabo Matsaseng met aangepaste in vitro-bevrugting vorendag gekom.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Wonderlike nuus en dit kan soveel paartjies hoop gee. Ongelukkig te laat vir my en my man. Alreeds duisende rande spandeer en die biologiese klok het ophou tik. Al wat nou oor is, is ons leë nes, ons leë bankrekening en ons leë harte.
Hallo Lise, baie hartseer dat so voel. Waarom oorweeg jullle nie aanneming nie. Julle sal nooit spyt wees nie.
Hallo Lise, baie hartseer dat julle so voel. Hoekom oorweeg julle nie aanneming nie? Julle sal nooit spyt wees nie.