Video: Griekwastad-moordenaar 20 jaar tronk toe

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Meer as twee jaar ná die Goeie Vrydag-moorde op Deon Steenkamp, sy vrou Christel en die verkragting en moord van hulle dogter Marthella, op hulle plaas buite Griekwastad, is die jong moordenaar vir twintig jaar tronk toe gestuur.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Griekwastad-vonnis: “Gedra jou soos ‘n man”
Griekwastad-vonnis: ‘Hy het nie berou getoon nie’

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Belinda ·

Net jammer dis so min vir 3 MOORDE hy moes ten minste 150 jaar gekry het 50jaar vir elke moord en so sou ons almal weet hy sou nooit uit die tronk kom nie…………………

Lynni ·

Julle kan maar sy naam bekend maak. Hy is 18 vandag. Koerante het sy naam vandag bekend gemaak.

jjobson ·

Tragies met n bitter nasmaak. Die jongman moet sterk wees-sy erfporsie wag vir hom wat hom i mijoenêr sal maak, maar i gewete kan jou opvreet.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.