Die ANC in die Wes-Kaap het beloof om die eienaarskap van alle plase in die provinsie te hersien, indien die party in beheer is van dié provinsie na die verkiesing op 7 Mei.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
In hoofletters – H.K.G.K. sou die ANC beheer neem in die Wes-Kaap.