Video: Grondeienaarskap in die Wes-Kaap sal hersien word

de doornsDie ANC in die Wes-Kaap het beloof om die eienaarskap van alle plase in die provinsie te hersien, indien die party in beheer is van dié provinsie na die verkiesing op 7 Mei.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Sumo ·

In hoofletters – H.K.G.K. sou die ANC beheer neem in die Wes-Kaap.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.