Video: Haai-kabel in Kaapstad getoets

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Vakansiegangers word gemaan om op hulle hoede te wees vir die bedreiging wat witdoodshaaie langs die Kaapse kus inhou. Dít is ondanks miljoene rand se tegnologie wat tans op verskeie strande ingespan word om haaie weg te hou.

Op die Glencairn-strand in Kaapstad word ‘n elektriese kabel as ‘n haai-afrskrikmiddel getoets. Kenners waarsku egter die navorsingsprojek kan nié baaiers se veiligheid verseker nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.