Video: Hidro-elektriese aanleg in NK geopen

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

‘n Nuwe hidro-elektriese aanleg is amptelik in die Noord-Kaap bekend gestel.

Die aanleg gaan nagenoeg 10 megawatt elektrisiteit aan die nasionale kragnetwerk voorsien.

Dis veral die plaaslike gemeenskap wat nou die vrugte pluk.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

thomas visser ·

Ek is hier gebore. Kan eNuus vir my se wie is die ,,Gemeenskap,, waarvan hulle praat.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.