[Video] Hlaudi stel sy visier op RSG

Hlaudi Motsoeneng. Foto: Skermskoot/eNuus-video

Hlaudi Motsoeneng. Foto: Skermskoot/eNuus-video

Die SAUK sal hom nié laat beïnvloed of voorskryf deur persone binne of buite die organisasie wanneer dit by belangrike besluite kom nie. Dit is die woorde van ‘n strydlustige Hlaudi Motsoeneng.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

27 Kommentare

Johann ·

Arrogante….wel alfabeties gevolg. Masr gat sien gaan hy!

tamboti ·

Mnr. H is arrogant manhaftig en baie ambisieus, hy daag selfs sy eie waghond – Ocasa – uit. En nou reken die ANC hulle hou van Ocasa se uitspraak: wat gaan hier aan, is dit net Zuma op wie hy staat maak, of is daar nou ‘n ANC – A en B span?
Smaak my die popo is op pad na die fan, weet net nie of daar krag gaan wees as hy tref nie! (siende Eskom se wankelrige en duistere steenkool kontrakte)
EK wonder gaan hul hom voor of na die verkiesing pos (die ANC fire mos niemand nie) miskien kort ons nog ‘n welsprekende konsul of ambassadeur???? erens – dalk vir die toekomstige Mars sendings!
Ek is seker oom Bob sal hom graag vir Zim wou he……….

Magda ·

“Clean up” begin gewoonlik by jouself! SABC moet ook nie TV-lisensie gelde verwag met hierdie tipe aanmerkings nie

Skande ·

Gaan reguit hof toe met dringende aansoek, en versprei die nuus wereldwyd dat almal kan sien hoe sleg die ANC is wat hier agter sit.

Corrie ·

RSG Teiken omdat dit afrikaans is. Het niks te doen met pers vryheid nie, dis polities. Hulle moet regmaak vir groot aanvalle

Theuns ·

RSG ? Kom ons verander dit na HSG! “Hlaudi Sonder Grense!” Die man se minder waardigheid teenoor Afrikaans het geen grense nie daarom sal hy alles doen om Afrikaans te vernietig! Ek het nuus vir hom! Hy sal lankal kusboude wees dan leef Afrikaans nog!

Ander Koos ·

Hier word speletjies gespeel om tyd te koop tot na die verkiesing

Afrikaner ·

Dankie tog! Daar is nog mense wat insig het en omgee vir die blatante vernietiging van alles wat vir ons lief en dierbaar is-ons sal die nie duld nie-viva Afrikaans!

Anoniem ·

Hoekom kry ek die gevoel dat hierdie nar gebruik word om lawaai te maak as rookskerm sodat ons nie ander dinge raaksien wat in die agtergrond gebeur nie? Almal is so erg in rep en roer oor sy onsinnige uitlatings, die fokus is nie meer op onse Prez, Nkandla en dergelike skandes nie. Daarmee bedoel ek allermins dat die onsinnige uitlatings geignoreer moet word nie… dis goed en reg om dit ook teen te staan.

Georgie ·

Ja lyk vir my ook so Anoniem… Andersins het sy breins hom verlaat. Hy klink maar heel…mmm, sal ek nou die opgevoede terme gebruik, “ongeletterd”..??

Buitestander ·

Mrn H en ANC koop maar die tyd uit voor die verkissing sodat die mense kan sien en waarneem hoe hulle regeer nie.
Teen uitspraak gelewer is die verkiesing verby en het hy Mr H ‘n hoëre kader aanstelling.

Drikus ·

Die Openbare Uitsaaier sal uiteindelik swig voor die Openbare Mening. TV lisensies en advertensies het die laaste sê.

Totsiens Hlaudi en kie.

Oudste ·

Ek’s ‘n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis en daar’s niks waarvoor ek skrik nie. Vir niemand is ek bang, daar is niks wat MY kan vang, ja, daar’s niks waarvoor ek skrik nie.

Anon ·

Of die vernietiging in die media gewys word of nie hits nie dieselfde optrede deur ander betogings aan nie, maar dit feit dat hulle hul sin kry as hulle brand en plunder doen wel. Die siekte moet aangespreek word, nie die simptome of die nagevolge daarvan nie.

Joann ·

Ha ha. Ai party kommentare is so kostelik. Moenie lisensies betaal nie,kry ons eie uitsaaidiens.

J ·

Ou rooi ogies gesels baie. Maar hy sê eintlik niks nie. Niks maar sin wat hy sê nie. Gaap gaap

Ouman ·

Wat ‘n arrogante vent. Sy doppie gaan bimnekort klap en ek hoop sy liefling minister volg hom.

Ouman ·

Hy beweer tv kameras spoor betogers aan om geweldadig op te tree. Dit blyk dat tv kameras hom aanspoor om meer arrogant te wees. Dalk is sy teorie dat tv kameras sekere minder intelligente weses aanspoor om nog minder intelligent op te tree

A ·

Ai, hoe meer hy praat hoe meer spoor ek mense aan om nie hul TV lisensies te betaal nie! Al die SABC afrikaanse programme moet maar oorgekoop word deur kyknet

Veritas ·

Laat die man asseblief net sê en doen wat hy wil. Ignoreer hom net. Die SABC is tog lankal nie meer relevant nie. Die beste roep is tog maar om Handelsmerke wat daar adverteer, te boikot. Checkers het klaar gereageer op sulke dreigemente deur, in samewerking met baie van hul verskaffers, ‘n reklameveldtog van bekende handelsmerke in hul winkels te loods. Dit bewys maar net weer dat rande en sente belangriker is as waardes.

neelsie ·

n Algehele boikot van die Sabc en hulle adverteerders.
Dit maak seerder as n gebabbel!
Luister na 104.2

Willie ·

Laggie- nkandla, nkandla… Laggie RSG klink vir my baie bekend. Ek se maar net

Maryna ·

SABC is besig met die houding om meer damage te doen as wat hulle dink HULLE DINK DAT OM ALLES DIG TE HOU is n oplossing. In werklikheid besef hulle nie dat FB media weet van alles !
ONS SIEN ALLES ONS WEET ALLES !
Eintlik het ons SABC nie nodig nie !
Maak die SABC toe !

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.