Video: ‘Hoekom ek op Mars wil gaan woon’

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Vyf Suid-Afrikaners tel onder die hoopvolles op die kortlys van die ambisieuse “Mars One”-projek.

“Mars One” wil oor agt jaar die eerste vier mense na Mars stuur om ’n kolonie daar te vestig.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

SNEL ·

O tyd, en my mamma verlang na my en ek bly op dieselfde planeet as sy, wat gaan julle mammas doen?

Drieks ·

Snel, ek dink dit gaan soos Big Brother wees. Ons gaan hul elke dag sien, maar dis dit…

SNEL ·

Drieks, ek glo ook so, maar as hulle ma’s soos my mamma is, gaan dit niks help nie, my mamma wil my drukkies gee, en vet voer met haar heerlike kos en bederf met goedjies wat sy vir my doen, Skype help nie, dit verlig nie die verlange van n verlangende moederhart nie. Miskien is hul weeskinders, my ma sal dadelik in gebed intree dat ek nie gekeur word vir n Mars trip nie, of miskien mag hulle iemand saamvat :).

HEVW ·

Jy kan op Mars gaan woon, maar ook daar sal jy ontdek dat jy al die tyd jouself saamgevat het. n Ander woonruimte maak nie die mens gelukkig nie. Geluk le in jouself opgesluit. Ek dink nie mens gaan op Mars woon nie, jy gaan daarheen om daar vroegtydig in jouself te sterf.

Dewet ·

Wat wil jy daar doen? Klink maar na n ander manier om selfmoord te pleeg.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.