[Video] Hy laat hom nie deur slaggate onderkry

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Slaggate is ‘n alledaagse verskynsel waaroor baie Suid-Afrikaners steen en been kla. Maar ‘n man van Potchefstroom het hom nie laat onderkry deur hierdie uitdaging nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

Jannes ·

Mooi so Dirk. Ek het jou pa baie goed geken en my eerste motor in 1973 by hom gekoop.

Johann Marx ·

En die munisipale amptenare van Potch lê soos hulle lag….en stoot Mnr Dirk Venter: Eienaar van Vendicks Skrootmetaalwerf se erfbelasting en water&ligte rekening net NOG op!! Dis vir hulle so amazing dat as jy die witmense se klagtes net lank genoeg ignoreer daardie blankes naderhand SELF die klagte oplos….terwyl hulle nog steeds bly betaal!! Ek sal ook ALLES wat die regering of munisipaliteit kamtig vir my behoort te doen self doen…..gee my belasting terug!!!

Ander Koos ·

Ja stem. Kan nie belastinng betaal en terselfdertyd die werk ook doen nie. Dit sterk net hierdie hopelose owerheid in sy kwaad

Jy is 'n voorbeeld ·

Jy is ‘n voorbeeld doen so voort, ondanks spot en hoon. My kind se moto is: moenie laat die kwaad jou oorwin, maar oorwin die kwaad deur die goeie, jy maak ander geesdriftig en daar sal goeie vrugte van die saak kom!!!!

Pappa Beer ·

Dis verstommend hoe daardie optede elke naweek, al meer en meer begin opskiet! In Standerton is dit Afriforum wat oor naweke van vrywilligers se tyd, goedheid en Afrikanerskap vra om slaggate in die dorp reg te maak! As die munisipaliteit besluit om gate in die pad reg te maak (veral nou kort voor die verkiesing) gaan hulle na-ure, vir die oor-tyd betaling natuurlik, en gooi n hele kruiwa vol riviersand in die gat! Asof dit enige verskil gaan maak! Ek haal my hoed af vir Dirk, en stem volkome saam met Johann. My magtig man, n Afrikaner kan ongelukkig nie net staan en toekyk hoe als om jou verbreek en verval nie. Die probleem is die cANCer regering weet dit alte goed. Kyk maar hoe het hulle die boere deur die afgelope droogte bygestaan, GEENSINS, Afrikaners moes MEKAAR help en fondse stig vir hulp aan boere!

pieter ·

Wil net graag weet hoekom is daar so n groot verskil tussen die weskaap se paaie waar jy nie sommer slaggate kry nie en ander provinsies waar dit vollop is

Lance ·

Pieter ….wes kaap is DA en dinge werk …paaie BAIE beter …..vrystaat noordwes oos kaap anc en n groot damn gemors om minste te se

Jan ·

Wat n voorbeeld. In ons woonbuurt in Pta werk al die straatligte skielik. Verstopte riool is oop. Selfs strepe op paaie word geverf. Google maps se gat. Sal Pta Noord nie herken op optel nie….JR

Fred ·

Give that man a Bell’s!!!
Dirk ek is nou nie van Potch af nie; maar jou dorp kan erg trots wees op mense soos jy!

Gesie ·

Baie geluk, Dirk! Jy is ‘n man duisend en ‘n navolgingswaardige voorbeeld vir ons almal.

Jaco ·

Mnr Dirk jy doen goeie werk…
My vraag is net wie vat die verantwoordelikheid van daardie pad oor. Indien daar nou ‘n ongeluk op die pad gebeur, gaan die munsipaliteit Mnr Dirk verantwoordelik hou omdat hy gewerk het aan die pad?

Francie ·

Johann Marx en andere , dit gaan nie hier oor geld of belasting nie. Die boodskap is om op te hou kla en self verantwoordelikheid te aanvaar om van ‘n situasie ‘n beter plek te maak. Dink aan die gevolge as meer mense dieselfde te doen. “Paying forward” is nie net ‘n droom nie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.