[Video] Hy laat hom nie deur slaggate onderkry

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Slaggate is ‘n alledaagse verskynsel waaroor baie Suid-Afrikaners steen en been kla. Maar ‘n man van Potchefstroom het hom nie laat onderkry deur hierdie uitdaging nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

13 Kommentare

jongste oudste gewildste
Jannes

Mooi so Dirk. Ek het jou pa baie goed geken en my eerste motor in 1973 by hom gekoop.

Maria van Dieweeck

Baie inspirerend!

Johann Marx

En die munisipale amptenare van Potch lê soos hulle lag….en stoot Mnr Dirk Venter: Eienaar van Vendicks Skrootmetaalwerf se erfbelasting en water&ligte rekening net NOG op!! Dis vir hulle so amazing dat as jy die witmense se klagtes net lank genoeg ignoreer daardie blankes naderhand SELF die klagte oplos….terwyl hulle nog steeds bly betaal!! Ek sal ook ALLES wat die regering of munisipaliteit kamtig vir my behoort te doen self doen…..gee my belasting terug!!!

Jy is 'n voorbeeld

Jy is ‘n voorbeeld doen so voort, ondanks spot en hoon. My kind se moto is: moenie laat die kwaad jou oorwin, maar oorwin die kwaad deur die goeie, jy maak ander geesdriftig en daar sal goeie vrugte van die saak kom!!!!

Pappa Beer

Dis verstommend hoe daardie optede elke naweek, al meer en meer begin opskiet! In Standerton is dit Afriforum wat oor naweke van vrywilligers se tyd, goedheid en Afrikanerskap vra om slaggate in die dorp reg te maak! As die munisipaliteit besluit om gate in die pad reg te maak (veral nou kort voor die verkiesing) gaan hulle na-ure, vir die oor-tyd betaling natuurlik, en gooi n hele kruiwa vol riviersand in die gat! Asof dit enige verskil gaan maak! Ek haal my hoed af vir Dirk, en stem volkome saam met Johann. My magtig man, n Afrikaner kan ongelukkig nie… Lees meer »