Die bestuur van die Innibos-kunstefees sê hy is geskok en teleurgesteld oor die ANC se versoek dat die provinsiale en plaaslike regering die fees moet boikot.
Innibos sê hy het al 11 jaar lank ʼn goeie verhouding met die regering en wil dit graag herstel.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Ag kom hou maar INNIEBOS by ons in NZ, ons het baie plek vir almal en sal niks boikot nie hoor
Goeie verhouding met die regering???????? Slaan my dood ma dit verstaan ek nie!!!!!!
Klink eerder na gatkruip!!!!!
Die eintlikke probleem is daar is nie plek vir wit mense in die rainbow nation nie.
ANC sal ALLES afbreek wat werk. Hul kan niks in hul sakke steek met die fees nie, so dit mag nie werk nie!!!!!!
Dit is juis die kruks van die saak as die fees organiseerders na die ANC knopkoppe luister sal die meerderheid blanke mense dit boikot maar hulle sal darem busvragte nie betalende mense ontvang en as hulle genoeg kruip dalk n donasie op die koop toe.Steve Hofmeyr is altyd n wenner op enige geleentheid en hy trek die skares miskien mag dit werk as hulle n HIP /hop of ou ZUMA OF MALEMA nader vir persoonlike optredes.
Bruno Stef dis baie goed gestel
Eers boikot julle Steve en nou wil die ANC jul boikot. Steve in die een hand, ANC in die ander hand, watter een weeg die swaarste INNIBOS? Giel, jy’s reg, klink vir my soos n ge-kruipery.
Ek kan dit gladnie verstaan nie. Die wit mense het al die feeste begin uit eie inisiatief, maar nou is dit deur alle ander bevolkingsgroepe gekaap, en tot die ANC dink nou-al hulle het ‘n sê daaroor. Die ergste is die fees bestuur aanvaar alles gelate om politiek korrek te wees
Meng jou met die semels en die varke vreet jou op !
Ek is nie GESKOK oor die a en c se boikot nie. Haal sommer die Afrikaans en Engelse verse van die stem uit nkozi. Dit is inieder geval wat julle gaan doen. Doen dit sommer nou. Jakals
Innibos se begrafnis kruip Nader.
Dit sal gebeur wanneer hulle die zuma gemors aanhang.
Die is n Klomp twak. Die anc het niks uit te waai of moet niks uit te waai he met ons kultuur nie sover dit my betref probeer hul hard om die wit blanke Afrikaner wees te vernietig so wie is verantwoordelik in ons midde as die Judas wat ons uitlewer en verraai?. Die Afrikaner word beroof van sy regte en word almeer voorgelees wat om te dink en wat om te se.. Magtig word wakker Afrikaners word wakker jul slaap en word gevang met jul broeke op jul knee…ons word gemanupileer en voorgelees …
Stem saam julle kruip gat by gemors!