Inwoners van die luukse De Zalze-gholflandgoed sê hulle leef in vrees na die Van Breda-moorde. ‘n Sluier van geheimhouding wat volgens hulle oor die saak getrek word, vererger die situasie.
Klik hier om meer oor die De Zalze-aanval te lees.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.