Die energiereguleerder, Nersa, moet nou sy besluit hersien, waarin hy Eskom toegelaat het om elektrisiteitspryse vanaf 1 April te verhoog. Maar energiekenners sê dit kan ‘n tweesnydende swaard wees.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Ons moet net onthou wie is Escom se baas en hulle het n reputasie om hulle nie aan enige hofuitspraak te steur nie. Hulle behoort met een of ander soet sappige storie voorendag te kom.
Dit sal beslis nie hulle groot bonusse keer nie.
mense ons moet eis om dit n een kW een prys stelsel tekry. hoekom betaal ons meer omdat ons meer gebruik. dit beteken al weer ons subsideer die massas wat net tien kW in thandakukanja gebruik. dis bog. een kW een prys of dit tien kW in gliryhilk is of tienduisend in Houghton.