Die skokaankondiging oor Suid-Afrika se BBP het opnuut vrae laat ontstaan oor ‘n moontlike resessie. Volgens Statistieke SA het die BBP in die eerste kwartaal van dié jaar met 1,2% ingekrimp.
Maroela Media het vroeër berig die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) het ook gewaarsku dat Suid-Afrika binnekort ʼn resessie kan ingaan indien beleidshervormings nie dringend in werking gestel word nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lankal in resessie, ons praat nou van n vol depressie waarin ons beweeg tedanke aan patetiese “leiers”.
As die regering dalk net bietjie meer blankes wil aanstel sal ons organiseringsvermoë klaar die land aanhelp. Dit is ‘n feit dat blankes goed is daarin om lande te bestuur, dalk moet iemand dit net besef dan kan ons land daaruit baat, swart en wit.
Maar kom verkiesing dan stem ons weer vir die wat die land na sulke dinge toe bestuur. Hoe werk dit?
SA verdien dit egter …wat kan mens tog anders verwag ….
Hier by ons in die stad is daar weer baie winkelruite toegeplak met bruinpapier en baie parkeerspasie nog vroeg in die maand. Bekende winkels peper selfone met uitverkopingswinskopies. Ons kan maar luister na Oom Ekonoom.