[Video] Jan van Riebeeck het 2 000 jaar gelede in SA aangekom, meen ANC-LP

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn ANC-LP het in die parlement beweer Jan van Riebeeck het 2 000 jaar gelede in Suid-Afrika aangekom.

Ná die ANC-LP se flater het ʼn lid van die Demokratiese Alliansie haar daarop gewys dat sy miskien Jan van Riebeeck met Jesus Christus verwar.

“Watter datum hulle ook al hier aangekom het, of dit nou 2 000 jaar gelede of wat ook al was, hulle het ons grond gevat, dit gesteel,” het sy reageer.

Die video is deur die gebruiker Tribe2Tribes op YouTube gelaai.
https://youtu.be/exnrXHXFV10

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

84 Kommentare

Piet Snot ·

As ek elke dag na sulke twak moes sit en luister….
Daai nie-ANC LP’s verdien elke Rand wat hulle betaal word.

GES ·

Ek het ook gewonder wat haar funksie in die parlement is. Sy sit ook maar net seker ‘n stoel warm daar en beskikbaar as daar kos uitgedeel word. Dit moet apartheid se skuld wees dat sy niks van die geskiedenis weet nie.

Andrè Du Plessis ·

Maroela media sal dit ook sekerlik sensor maar nou ja, die hartseerste van die “good story” is dat hulle ons kand regeer

Krisjan Fourie ·

Die Afrika abakus amuseur alweer… Lekkerrrr materiaal vir die volgende Sweepslag!

Lizette ·

Ja-nee jong, hou aan om almal te blameer. Julle gaan ver kom daarmee, weet net nie hoe gaan julle terug kom nie!

gatiep ·

Asjas vasbyt dinge gaan weer draai good gaan weer evil oorwin.

Hennie ·

Sy moet besef dat die ANC dit van die Koi San gesteel het. Verder het die Blankes waarde toegevoeg wat sy elke dag in haar onkunde geniet. En nog verder is die gedeelte wat droog gelê is uit die see deur die Blankes toe die hawe gebou is dan gladnie opeisbaar deur die ANC nie.

sommer vies ·

Dis twak! Jan van riebeek het eers 364 jaar gelede eers hier aangekom en hier was geen blankes tot 6 april 1652 nie! En jan van riebeek is nie 2000 jaar gelede gebore nie eers 17de eeu!!!

Besorg ·

“Ignorance” (ANC-lid) en “arrogance” (DA-lid) gaan hier hand aan hand. Dit stuit my teen die bors dat die Seun van God in een asem saam met Jan Van Riebeeck genoem kan word. Die “agbare lede” se verskuldigde agting is nie bo verdenking verhewe nie. Kan iemand ASSEBLIEF iets doen aan die regeerders se gebrek aan enige begrip van geskiedenis! Die Koi-en Sanmense is eintlik aan die kortste ent – Afrika se Noordelike bewoners het van hulle kon steel-die onnosele Europeers het met onwettige grondeienaars onderhandel oor grond wat nie eers aan hulle toegekom het nie en nou moet grond aan hierdie onwettige besetters teruggegee word? Verregaande!

Asjas ·

En nou kry Jesus die skuld vir alles. Sy het gese “who ever of what ever”??
Sy moet sommer deur die Kerke van SA aangekla word, sy het geen respek vir ons Christen geloof nie.

gatiep ·

Hehe goeie een daai . Ek kan ook maar net lag vir die mense net jammer dis so ernstig want hulle mense glo alles wat hulle se.

Berhalet Beukes ·

Ai foei tog… Om só deur die lewe te gaan moet regtig swaar wees!

Oningeligte leiers ·

Waar kom hulle daarvan dat witmense hulle grond gesteel het? En gaan hulle ooit die waarheid insien? Gaan hulle ooit ophou lieg oor witmense? Terwyl Europa universiteite gebou het en grootste meesters in Kuns en Wetenskap opgelewer het het Swartmense in Afrika niks gedoen met “hulle” grond nie. Alles wat op Afrika grond gebou en ontwikkel is is deur witmense uitgedink, ontwerp ontwikkel en gebou. Elke straat en steengebou en elke kerk, poskantoor en dorp in Suid-Afrika is deur witmense opgerol en aan witmense se visie te danke. Ons het niks gespeel nie. Ons het betaal vir elke stukkie grond en dit meesterlik ontwikkel. Ons het papiere wat ons eienaarskap bevestig. Hulle kon nog nie eers lees en skryf toe witmense hier aangekom het nie. En nou wil hulle dit “terugvat”. Jy kannie iets terugvat as dit nie jy was wat dit tot stand gebring en ontwikkel het nie.

Paul ·

Toe oom Jan hier aangekom het was daar nie ‘n wiel of dubbelverdiepinggebou bekend nie, alhoewel die slimme juliaaas dink oom Jan het hulle uit hul fabrieke en plase en kantore en huise gejaag en hul karre en selfone gesteel.

Vissie ·

Van Riebeeck het seker bietjie hier kom ontspan nadat hy gou die piramides in Egipte gebou het! Het jy nou al ooit in jou dag des lewens in een mens se kop sóveel kennis en wysheid gesien? Daardije brein behoort vir navorsing gelaat te word!!!

Lance ·

Goeie jimmel geen wonder sy weet nie waarvan sy praat nie want die Khoisan was voor hulle nog hier so dan beteken dit mos hulle het die grond by die Khoisan gevat of gesteel …die vrou ken nie haar datums of haar geskiedenis so mens kan sulke veregaande uitlaatings nogal verwag

Lance ·

En nog n ding die Khoisan mense was eerste hier voor die slim LP se voorouers waarna sy so graag verwys ….geen benul van gesiedenis nie

Irene ·

Wys jou sy weet niks van God se Bybel af nie sy is die duiwel se kind net bekommerd oor grond en probeet nie S A opbou nie

My bydrae ·

Wanneer gaan hulle eendag na die FEITE en BEWYSE kyk dat die blankes NIÉ die grond GESTÉÉL het nie, maar geruil of betasl het volgwns wat die KHOI SAN mense gecra het. Lank VOORDAR die SWART mense uit sentraal Afrika na die Suid Punt van Afrika getrek het en geplunder en ander swart stamme uitgemoor het sover as wat hul getrek het. Oral op die Afrika ki tinent onthou die nense nig die geskiedenis. Kyk na Sjaka en Dingaan, maar natuurlik sal hulle hul eie versinsels glo om steeds af te vat, te plunder en te vernietig sodat hul deel van hul eie “pity party” kan wees. Howkim gaan hul nie terug na waar hulle vandaan kom nie? Want hulle weet hulle sal soos diere uitgemoor word. Die mense onthou… dis waarom hul mense in SA met leuens voer. Nie almal is idiote nie.

jaco ·

wat my verbaas is dat die Jode, Moslems en atheiste in die ANC stilbly as sekere ANC-leiers beweer hulle sal aan bewind bly “until Jesus comes again”. Glo hulle dit dan???

danie ·

Die stelling verwys na nooit, so hulle sal verewig aan bewind wees

Hermann ·

Dis die stories wat hulle mekaar vertel waneer jy skole afbrand ipv klas loop. Wonder wat die volgende generasie se verhale gaan wees aan hulle kinders? Adam het hulle grond gevat?

Lance ·

N lekker ou Jan ja dis n lekker ou jan ..kom kuier bq in SA na hy oor die oseaan vaar met n skip ….genade what have we here ….mense ja …mense wat net velle dra as klere …

Nico ·

As ‘n kameel praat, moet nie verbaas wees nie. Moet net nie daarmee probeer redekawel nie !!

koos ·

Wat sou gebeur as hy so lank terug hier aangekom het ons al n snelweg tot om egipte gehad

Bullseye ·

Ons vind dit lagwekkend…maar daar is baie oningeligtes daarbuite wat dit vir soetkoek opeet…

Rynhardt ·

Jan van Riebeeck het 2000jaar gelede aangekom?? Dan moes ou Van Riebeeck met n vlot gevaar het na SA en het hy in n woeste wereld meer uitgerig m.b.t. ontwikkeling, want die Anc en sy trawante het alles afgebreek in 22jaar!! Lank lewe Van Riebeeck!Wie is die Anc nou weer????

Karma ·

Man, julle het die kat aan die stert beet, almal! Jan van Riebeeck het saam met daardie Fenisiese skip, waarvan hulle die oorblyfsels so ‘n paar jaar gelede op die Cape Flats gevind het, in SA aangekom – hy was deel van die beweerde Fenisiese ‘settlement’ vir ‘n rukkie hier aan die Kaap! Hoe onnosel kan party mense tog wees! :-))

Hendrik ·

Sy is reg, ons blankes was eerste hier wat die land met die Boesmans (Khoisan) gedeel het… I rest my case!

Somalilew ·

Al wat ek kan byvoeg, duidelik geen benul van wat sy eintlik wil se nie,seker weer n “Speech” wat in die hand gestop is en praat suster praat lig jou mening verdien jou salaris.

Marius strydom ·

Ons was ontdekkers ontwikkelaars en die land is deur Holland ontdek onontwikkeld. Die koi’s en die Sans kon met fie gure winter weer nie hier in die Kasp aanbly hulle het maar skrapse klere gedra en dit was heeltemal te koud vir hulle. Inteendeel die hele Afrika was n trek nasie het gereeld met ander stamme gevegte gehad en was altyd aan die vlug. In die tyd wat Holland hulle hier gevestig het is n land gestig onder Hollandse beheer en later onder Engelse beheer. Ons die Boer nasie was in n oorlog met Engeland en ons fie Boer nasie het later n Republiek gekrywat strek suid van fie limpopo tot onder by die indiese oseaan en wes die atlantiese oseaan. Lesotho was nooit deel van ons en Swaziland ook nie Botswana nog minder en Rhodesia glad nie. Nou wie se grond is gesteel? Wat hier is behoort aan ons die Boere volk.

Donovan ·

Mense ek wonder toe sy in haar X6 by die vergadering aan gekom het met al haar ‘branded’ klere wat sy dra en daardie duur Franse parfuus gespuit het die oggend voor sy werk toe gekom het en haar Byonce cd in die motor geluister het…. Het sy darm vir oom Jan of enige van die pioniers van die land dankie gesê het vir al die voorregte wat sy geniet.

Lourens ·

Ek is ook nou sommer de m*** in vir Jan, as dit nie vir hom was nie kon ek iewers dalk in Europa gesit het met ‘n lekker werk in ponde of euro’s betaal word gratis onderwys en medies gehad het op ordentlike paaie gery het nie in ‘n tronk gebly het nie rustig winkelstoe gegaan sonder vrees ek gaan gehijack of beroof en doodgeskiet word. sies vir jou Jan

Henry ·

Ek stem saam Lourens,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,alles Jan se skuld.

Lance ·

Maklik om te beskuldig en vinger te wys as jy nie eers n benul van datums of die geskiedenis het nie wat nog on n land te run … minste was die strate gevee nou groei daar net bossies en grasse oral uit …Ek het vir my plaas betaal so wat nou …wil jy hom nou net vat omdat jy glo my voorouers het dit gesteel …SO belaglik !!

village idiot ·

Hoe verduidelik jy vir n idioot hy is n idioot? Kan net kop skud
Het die anc al uitgevind waar kom die weerlig vandaan wat net swartes doodslaan? Selfde ding.

Ander Koos ·

Wat is haar naam? Hou haar dop, sy gaan nog groot hoogtes met haar meerdere kennis bereik!! Sy het potensiaal om President word. Zuma beter ligloop, hy het sterk kompetisie. lol

Cobus ·

Die stratgie is om die blaam dmv die gehoorsame media te skuif na die “bedryging”. 99.9% van mense is navolgers en nie denkers. Kyk maar net na die “suksesse” by die stembus

Justa ·

Die ergste is dat hierdie persone namens ons besluite neem. Ek wil net die hele dag ween. Het Jan van Riebeeck maar nooit sy voet hier aan wal gesit nie het ons nou almal lekker in beskaafde lande gesit. Sy verkondig haatspraak nogal in die sogenaamde parlement.

David ·

Lagwekkend dat iemand wat R80 000+ per maand verdien en sulke stellings kan maak. Wonder waar was ons vandag as Jan nie hier aangekom het nie.

Penellope Jones ·

Ai tog, ons sal maar verskoon soos ons vir Zuma verskoon het toe hy gemeld het dat Afrika groter is as die VSA.
Ek het definitief ander geskiedenis geleer.
Buiten dit, 2000 jaar gelede was hier seker nog g lad nie ‘n ANC nie so wat dit betref, niks is van hulle “”gesteel” soos hulle graag wil glo nie.

Irah ·

Net ń spesiale tipe onosel gooi sy/haar naam so weg in ń openbare forum.

Carol Mostert ·

Harry Die Strandloper was hier om Oom Jan en Tannie Maria te ontvang. So Harry en sy nasie was eerste hier.

vonnie ·

Bo en behalwe dat die vrou gee benul van datums het nie. Mis sy haar hele argument want die DA-leier is n swart man en hulle het deesdae waarskynlik meer swart lede as wit lede. Net in die volgende sin beweer die vrou dat haar party is nie xenofobies is nie maar sy gebruik die rasse kaart om stem te werf.
Ek werk daagliks saam baie swart mense wat werklik met beter argumente as hierdie kan gebruik om stemme te werf . Julle kan werklik beter doen as dit of stel julle net belang in on ingeligte en onopgevoede steun.

Foxi ·

And they all studied to be engineers. Education….Education!!!
Goeie genugtig man, weet sy miskien waar sy vandaan kom in elk geval. Ons ken ons geskiedenis, ons het geleer waar Jan van Riebeeck vandaan kom. Ons het geleer wie Dingaan was en waar hulle vandaan gekom het. Die boerevolk kon lees en skryf.
2000jaar gelede…??? komaan man!!!!!Waar het sy gestudeer?

Ou Vlakvark ·

Medeburgers, fokus eerder jul kosbare tyd, energie en bronne op jul kinders se toekoms, jul besighede om onafhanklik van regeringskontrakte te wees en om die lewe te geniet.

Rina ·

Jy het n graad as jy graad 0 het, sy tel net so goed soos haar president

Chris ·

Soveel kennis, wysheid en insig. Sy is absoluut by die verkeerde party. Sy sou n aanwins wees vir pensie se EFF partie.

Wim ·

Hou op om die arme vrou so te spot, mens leer eers in graad 4 van Jan van Riebeeck. Sy is toe al uit die skool uit.

Vixie ·

En sy is seker toe al uit die skool uit omdat sy of swanger was of haar kleinkinders saam met haar op die skoolbanke kom sit het, maw sy te oud was om skool te gaan

Cherokee ·

Ek kan nie glo sy dink Jan Van Riebeeck het so onlangs as slegs 2000 jaar gelede hier aangekom nie!

sniefue ·

die wysheid van die anc. self tweeduisend jaar gelede wat buite die anc net sowat 364 jaar is, was dit n geval van GEWILLIGE KOPER GEWILLIGE VERKOPER. Nou ly hulle aan POST selling regret en word wit mense wie hulle goed behandel het toe diewe afgekraak.

Gerhard JvR ·

My voorvader het in 1709 hier aangekom. Ons word na meer as 300 jr. se verloop nie as gelyke burgers van die land beskou nie.
Opmerklik, toe sy terreggewys is dat dit nie 2000 jr terug was nie toe mompel sy “or when-ever”
Maar haar uitspraak is baie belangrik omdat dit beteken dat al sou my voorvaders 2000 jr. gelede hier aangekom het, ek nog steeds nie welkom sou wees nie(overstayed). Volgens haar(en hordes van haar kaliber se) mentaliteit sal wittes nooit welkom wees in hierdie land nie al sou ons voorgeslagte al 2000 jaar hier bly.

chris ·

Ek sien hierdie as baie gevaarlik.Oor en oor word die leun herhaal tot dit aanvaar word as die waarheid.Miskien kan die ou swart vroutjie daar by die amerikaners ook gaan skreeu dat hulle ook al die grond gesteel het en somer by die ANC se nuwe bed maatjies Sjina ook.Glo die Dilama sal dit waardeer. Sal die selfde woorde van hulle afkry–What ever!!!!!

Peet J ·

Of ons dit nou wil aanvaar of nie die meeste wit Europese vlugtelinge wat in Nederland (Holland) gehuisves was asgevolg van hulle geloof is deur Jan van Riebeeck met skepe na die Kaap gebring vir die verbouing van voedsel en wat daarmee gepaard gaan Indien ons nou nie welkom in die NSA is nie, aldus die ANC regering , behoort laasgenoemde met die Nederlandse regering te onderhandel dat ons as nasate van die vlugtelinge as immigrante in Nederland opgeneem behoort te word.

Jz ·

Ek like dit vir die eerste keer het hulle in die parlement erken dat blankes ( naamlik Jan van Riebeeck) lank voor hulle al hier was.2000 jaar terug was hulle nog in mudde afrika.

cobusp ·

Dus hoekom ons nooit vir die ANC kan stem nie……..Ik van n baksteen……..rof en onbeskof en hulle is haatlik teenoor ons mzungus……

Cherokee ·

En jy sê dit sommer net so terloops. Sommer so beskeie. Dìt Berner, was een van die raakste, een van die mees gepaste kommentare in hierdie forum! Dit was, koel en terloops soos jy dit kwytgeraak het, een van die beste kommentare in hierdie forum (en nou opponeer jy selfs myself)!

charlotte ·

2000 jaar gelede? Ag ASB. 6 April 1652. Is dit nou 2000 j gelede? Kan maar net lag

Gawie Stoltz ·

Wys maar wat geleerdheid werd is. En hoe die gebrek daaraan lyk . Hartseer .

Annie ·

Die stomme Jan het 364 jaar gelede hier aangekom…… shame man, iemand moet blameer word vir hulle moedelose argumente…… Die arme man lê al eeeeeeue onder die kluite…. wys jou hoe slim is ons slimstes!

Karma ·

My vorige ‘post’ verwys. Na die Frije Burgers se ontdekkingsreise die binneland in, het die Groot Trek gekom en vir seker was dáár ook “land-grabs”. En toe, 1948 – die NP oowin … die Groepsgebiedewet en Wet op die Verbod van Gemengde Huwelike, die paswette ens. ens. volg. District Six word platgestoot en die Cape Flats word bevolk. En so kan jy aangaan. Ja, vir seker was daar land wat “gesteel” is …. MAAR ……. Dié mes sny na twee kante toe. Daar was ook blankes (my oupagrootjie aan moederskant) wat hul plasie verloor het om Dysselsdorp (in die Klein Karoo) te stig en hulle het só min kompensasie gekry dat hulle nie eens ‘n huisie op die dorp kon koop nie.

Ás die witman nie Afrika gekolonialiseer het nie – WAAR WAS DIÉ KONTINENT NOU? Nog steeds in die Middeleeue vasgevang, dit sonder enige ander vooruitgang wat ander beskawings geniet het. Want dit is die witman (weliswaar nie alleen nie) wat die meeste ontwikkeling en vooruitgang gebring het. Dié mense moet dinge in perspektief sien en hul feite eers regkry voor hulle hul monde oopmaak.

Hermanus Potgieter ·

Ek sou graag wou hê dat wat sy gesê het die waarheid is. Dit sou beteken dat ons 1500 jaar voor hulle hier was. En dus dat hulle ons grond kom steel het. Die Difikane/Mfikane het eers so 500jaar gelede plaasgevind toe hulle die eerste keer die Limpopo oorgesteek het. Eers in die 1700s het hulle die Oos-kaap bereik….

Clarence ·

Ai tog dis vreeslik as jy mense wil beindruk en nie eers n geleerdheid het nie.Sy en haar gevolg moet hoop en bid as hulle ooit bid dat oom siener van rensburg se voorspellings nie waar word nie dan gaan hulle les op se Apartheid gaan soos n sondagskool piekniek lyk met wat voorle.Maar hou so aan dit wat hulle vra gaan hulle kry en meer.Die engelse het n baie mooi gesegte a bad worksman always blames his tools

Britz ·

Hoekom altyd die verlede opbring verstaan ons mensdom nie dat jy nie tyd kan terug draai nie. Hou vas aan jou geskiedenis en respekteer wat ons almal deur gegaan het en bou aan die toekoms nie die verlede anders gaan dit nog 2000 jaar vat.

Ryan ·

Ek het nie die moeite gedoen om na die video te luister nie maar voel innig jammer vir die dame dat sy 2000 jaar terug iets verloor het wat haar so ontstel het dat sy nou nog daaroor praat. Ek wonder tans of sy enige grond besit en of sy in n “estate” bly? Wens iemand wil by my grond steel sodat my klein kinder se klein kinder x12 ook eendag in so n moelike situasie kan wees.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.