Video: Jong boere positief oor toekoms

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Grondeise, loonstakings en ‘n sukkelende wisselkoers is maar net van die uitdagings wat Suid-Afrikaanse boere moet trotseer.

Tog glo TLU SA dat landbou steeds ‘n lonende beroep vir jong boere is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

Ria ·

… en, van wanneer af gee boere net boedel oor – trots op die jong geslag !

Ria ·

Nico, waar word my kommentaar gemodereer en verwyder ?

Ek prys ons jong boere – dis ons toekomstige boere, en ek is trots op hulle !

PURE BOER ·

Ek sal wat gee om te boer, dis my droom vandat ek n kind was.
Mag onse Vader as ek die regte persoon is vir my n kans gee om te boer. AMEN!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.