Video: Junior-bokke almal “op meriete” gekies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. SARU het ‘n groep van 28 spelers bekend gemaak wat in Junie in Nieu-Seeland om die Junior Wêreldbeker-titel gaan meeding. Die keurders het die versekering gegee dat elke speler in die groep op meriete gekies is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Herman Toerien

Meer oor die skrywer: Herman Toerien

Herman Toerien is ‘n veelsydige vryskutskrywer van Bloemfontein. Hy het ‘n Honneurs in Politieke Wetenskap, en kwalifikasies in Politieke Wetenskap, Staatsreg, Arbeidsreg en Ekonomie. Artikels en rubrieke uit sy pen het al in meer as 20 publikasies verskyn.

Deel van: Rugby, SA-nuus

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

3 Kommentare

JB ·

Hoe gaan daardie liedjie: How de hel can we believe you!!!!!!!!!!!

Grassie ·

Ek glo aan vader krismis en die paashaas en die keurders.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.