Video: Kameraman so byna ʼn hedendaagse Jona

Skermskoot uit die video van Rainer en die walvis

Skermskoot uit die video van Rainer en die walvis

Rainer Schimpf het ʼn noue ontkoming gehad toe ʼn walvis hom so amper aan die kus van Port Elizabeth in die Oos-Kaap ingesluk het.

Schimpf was besig om die jaarlikse sardienloop te verfilm toe ʼn 15 meter lange Bryde-walvis op ʼn skool visse afgepyl het, berig Barcroft TV. Die walvis het net betyds uitgeswaai voordat hy Schimpf sou tref.

Klik hier om Schimpf se Facebook-blad te besoek.
Klik hier om Expert Tours se Facebook-blad te besoek.

Beeldmateriaal: Rainer Schimpf
Vervaardiger: John Balson
Regisseur: Joshua Douglas

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

AmY ·

Sien, ‘n walvis KAN ‘n mens insluk. So, die ‘slim mense’ wat nog die verhaal van Jona betwyfel, kry vir julle self.

Askuus nee, die Bybel sê ‘n groot VIS het Jona ingesluk.

Bly daai man is veilig.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.