[Video] Kaylene wil graag dans

Kaylene Crewe

Kaylene Crewe

Die agtjarige Kaylene Crewe het ‘n seldsame niersiekte. Haar ouers, twee polisiebeamptes, vrees dat sy weer ‘n terugslag sal hê, omdat hulle dit nie finansieel kan bekostig nie.

‘n Terugslag sal tot uitgebreide behandeling en in die ergste geval, ‘n nieroorplanting lei.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

[fvplayer src=”https://youtu.be/yl7abMUrwC4″]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

3 Kommentare

Danie/Ada Marais ·

Sterkte aan die gesin is daar n fonds waar ons kan help met n bydrae?

Danie/Ada Marais ·

Sterkte aan die gesin.Is daar n plek waar ons kan help met n bydrae?

Amanda Marais ·

Dit sal goed wees om ‘n fondsinsamelings punt te begin om bystand te lewer indien sy wel ‘n terugslag het. Intussen sterkte vir haar en haar ouers.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.