[Video] Keer só dat jy gekaap word

hijackTeendiefstaltegnologie in motors beteken misdadigers probeer nou eerder voertuie kaap as steel. Opsporingsmaatskappye waarsku motoriste om paraat te wees om kapings te verhoed.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

E.K. ·

Enige advies is welkom – ek dink almal wat die lees moet aanstuur na vriende/familie en kennisse.

Trots Afrikaans ·

Ek kan nie eNuus kyk nie want ek het my DSTV afgesit omdat hulle diskrimineer teen sekere etniese minderheids groepe.

Nou spandeer ek R700-00 per maand aan sake met betrekking tot hierdie minderheids groep.
Sou nog 999,999 gesinne in hierdie etniese groep dieselfde wil doen dan het ons R700,000,000 elke maand om on eie privaat kanaal oop te maak.
Sou ons ‘n Afriforum platform gebruik is dit R8,400,000,000 per jaar. Meskien is daar nog geld oor om skole en universiteite te bou vir hierdie etniese groep.

Ten minste sal ons kan werk skep vir die lede wat nie by mnet kan werk nie…..

Loeis ·

En wat is die advies om te keer dat jy gekaap word?

Die video vertel van statistieke, wat om te doen as jy gekaap word en hoe voertuie teruggevind word maar se nie hoe om dit in die eerste plek te keer nie. Die opskrif is misleidend.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.