Video: Kenners waarsku studente teen medikasie

medikasie 2Sielkundiges is bekommerd daaroor dat al hoe meer studente glo stimulante gebruik in die hoop om beter te vaar op universiteit. Dit is blykbaar veral medikasie soos Ritalin, bedoel vir mense met aandagafleibaarheidsindroom, wat misbruik word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.