[Video] Kernkrag is ʼn Trojaanse perd

Kernkrag-en-Greenpeace

Aktiviste van Greenpeace het gister betoog buite die departement van energie se kantore in Pretoria. Foto: Twitter.

Die omgewingsorganisasie, Greenpeace, eis dat die Suid-Afrikaanse regering meer deursigtig moet optree in sy onderhandeling oor kernkrag.

Aktiviste van die organisasie het gister voor die kantoor van die departement van energie in Pretoria betoog.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Rupert Ashford ·

As daar nou ooit ‘n “misnomer” was soos die Engelsman se, is dit hierdie spul se naam. Verseker nie “green” nie, eerder rooi. En hulle styl is verseker nie “peace” nie. Watermelonvandals is dalk meer gepas.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.