Video: KKNK bars uit sy nate

kknkOudtshoorn het uit sy nate gebars toe duisende feesgangers vir die begin van die 20ste Klein-Karoo Nasionale Kunstefees na dié dorp opgeruk het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae