Video: KKNK-debat oor vryheid van spraak

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die netelige kwessie van haatspraak teenoor vryheid van spraak is op die spits gedryf tydens ‘n debat by die KKNK. Dit was veral die KKNK se besluit om die omstrede Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr nie na vanjaar se fees te nooi nie, wat die meeste reaksie ontlok het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Jo ·

Nou ja, ek sou graag die debat wou hoor en nie die kommentator se bydrae nie. Is daar nie iewers ‘n videogreep waarna ons kan luister wat uitsluitlik gaan oor die debat nie? Dankie!

Delia ·

Wat ‘n uiters treurige berig is dit nie! Niemand weet op WAT lewer hulle kommentaar nie….’n debat is vrae EN antwoorde…..waar kan ons die debat kry???

Pretorius ·

Wel al wat ek kan vooestel is dat ons n petisie moet opstel om Afrikaners daar weg te hou aangesien dit nie meer oor die Afrikaner kultuur gaan nie, dit gaan meer oor hoeveel geld die organiseerders in hulle sakke kan steek. Ek is seker dat die Stem meer te doen het met Afrikaner kultuur as Absa (Engelse Barcklays bank). Tesame met Land Rover ( Engelse Leyland) kon nie wag om sanksies teen die Afrikaner in te stel nie. Nee wat KKNK soek net Afrikaner geld die kultuur gedeelte maak nie saak nie.

Peet Schabort ·

Pretorius, dis mos waarvoor KKNK staan, “Kom Kyk na K. .”

Bruno Stef ·

Is Freek Robinson nie dalk gebruik om legimiteit as aanbieder te gee aan n gelaaide links liberale paneel nie.Dit is n ou triek om n eensydige beskouing en die debat na jou eie bevooroordeling aan te bied deur gebruik te maak van doelbewuste misleiding. Een of twee ouens se opinie verteenwoordig nie die meerderheid Afrikaner denke nie dit bied net n platvorm sonder teenspraak aan die meningsvormer( sic ).

pieter viljoen ·

Mr Barbaric wat nie eens Afrikaans op n Afrikaans fees kan praat en waarby die kuns komitee op hulle rug val met wyd oopgespruite bene. Verduilik ASB hoe jy dink DAT apartheid meer barbaric is as die huidige system waaraan die mense se regte openlik ontneem word, waaraan MEER diskrminasie toegepas word as onder die vorige regering. MEER bedrog diefstall moord ens ens.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.