Video: Kombers-rekordpoging

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Verskeie inwoners van Polokwane (Pietersburg) in Limpopo het die afgelope ses maande hand bygesit om die wêreld se grootste kombers te hekel.

Hulle wag nou op amptelike erkenning van hulle nuwe Guinness-wêreldrekord.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae