Kenners meen ingrypende stappe sal gedoen moet word om Afrikaans as onderrigtaal in skole te behou.
Hulle is veral bekommerd oor politieke druk en Afrikaanse ouers wat verkies om hul kinders na Engelse skole te stuur.
- Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
“Kenners meen ingrypende stappe sal gedoen moet word..”
Ek’s nie `n kenner nie maar moet dit nie eerder lees :
“stappe sal geneem moet word” ?
Of is ek nou onnodig bekommer oor die bekommerdes ?
ek dink die REGERING moet No 1 aangeklaagde wees,
want hulle doen niks om internet-pornografie te stop nie,
dus is hulle die eerste kanaal vir vrye toegang van almal;
. . . . onthou; hulle deel kondome by skole uit;
. . . . onthou: hulle maak wette om aborsie toe te laat;
. . . . onthou: hulle maak wette om OMTUG toe te laat;
. . . . onthou: hulle maak egskeiding sonder owerspel wettig.
Wie is dus die korrupste?