Video: Kompetisie vir entrepreneurs

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die privaat universiteit Akademia bied weer vanjaar sy sakeplankompetisie aan om entrepeneurs aan te moedig.

eNuus het gaan kyk wat die kompetisie vir een van 2013 se wenners beteken het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.