Video: Konsessierestaurante by wildtuin-ruskampe

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Takke van bekende restaurante het ná ‘n tenderproses hulle deure in verskeie nasionale parke oopgemaak. Besoekers aan die Krugerwildtuin kan byvoorbeeld nou eet by onder meer Wimpy, Mugg & Bean en Cattle Baron.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Gerhard Bezuidenhout ·

Ek hoop dat die personeel wat hulle hier aanstel beter gekeur word . Die klomp by die restaurant in Skukuza is uiters ongeskik en rassisties en weklik n verleentheid vir Suid Afrika. Oorsese toeriste verstaan nie hulle taal nie en word gevloek en beledig sonder dat hulle dit weet .Ek is klaar met die Kruger en hou lekker vakansie in wildtuine noord van ons landsgrens.

Elizabeth ·

@Gerhard Bezuidenhout – ek stem saam. Ek gaan jare al nie meer soontoe nie, dit het so “plastiek” geword en die hele atmosfeer van tussen wilde diere en in die wild wees is lankal daarmee heen – alles net vir die mens se “gerief”. Ek hou maar my kinderdae se herinneringe in my kop… soontoe gaan ek nie weer.

Elizabeth ·

Jammer, vingers weer te vinnig vandag : moet wees STEM saam en moet wees ATMOSFEER!

Toe is dit reg en ek dag ek was te laat om reg te maak. Ai ek moet weer gaan slaap en weer opstaan!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.