Video: Kriekplaag in Wes-Kaap

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Talle Wes-Kapenaars is geïrriteerd met duisende krieke wat die afgelope paar weke op die provinsie toegesak het. Inwoners kla oor slapelose nagte weens die krieke se geraas en selfs die owerhede het ingegryp.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Garath ·

Die kriek plaag in die Wes Kaap is nie uniek nie. In die laat 60’s of vroeë 70’s was daar ‘n soortgelyke situasie

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.