Video: Kyk die president se toespraak hier

(Foto: fernando zhiminaicela/Pixabay)

Pres. Cyril Ramaphosa sal die land Donderdagaand omstreeks 20:30 toespreek oor riglyne om die verspreiding van Covid-19 te beperk.

Die president het Donderdag met die nasionale beheerraad vergader om ʼn gewysigde risikostrategie te bespreek om ekonomiese aktiwiteit te laat hervat. Die riglyne is ook met die politieke partye, wat in die parlement verteenwoordig word, bespreek.

Kyk die toespraak vanaf omstreeks 20:30 hier:

Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Kliek hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Cherokee ·

Steeds onduidelik of drankwinkels toegelaat gaan word om handel te dryf. Sigarette is woordeliks genoem. Sjebeens en kroeë ook, wat verstaanbaar is. Ons weet steeds nie of ons ‘n ses-pak sal kan koop nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.