Video: Kyk pres. Ramaphosa se toespraak hier

Pres. Cyril Ramaphosa spreek die land Woensdag omstreeks 19:00 regstreeks toe oor die jongste verwikkelinge oor die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.

Ramaphosa het Maandag met die nasionale koronavirusbevelsraad vergader, gevolg deur ʼn vergadering Dinsdag met die presidensiële koördineringsraad en Nedlac. Daarna het ʼn spesiale kabinetsitting Woensdag gevolg, het Tyrone Seale, presidensiële woordvoerder, gesê.

Kyk die president se toespraak Woensdagaand vanaf omstreeks 19:00 hier (verfris jou bladsy as die video nie begin speel nadat die president se toespraak begin het nie):

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Steve

Ek weet nie wil luister na n ou wat niks sê vir n halfuur nie. En natuurlik moet mens besluit of hy enige kredietwaardigheid het. Sy rekord is leuens en gemors praat

Marisa W

Hy prop 3 minute se inligting in 36 minute in