Video: Kyk Ramaphosa se toespraak hier

Pres. Cyril Ramaphosa sal Maandagaand die land toespreek oor maatreëls wat tans toegepas word om die koronavirus-pandemie te beheer.

Die nasionale beheerraad het Sondag vergader om die doeltreffendheid van die algehele landwye afsondering, wat op 26 Maart 2020 om 23:59 in werking getree het, te bespreek.

Die president sal na verwagting om 19:30 terugvoer gee oor die vergadering.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Zebratjie ·

Hy kon darem seker die boere ook bedank?
Maar nee, hy bedank net die plaas werker.

Danielja ·

Die geralle gaan stuig want in Middelburg gaan mense normaal aan hier loop soveel mense in die strate rond sonder maskers of handskoene en die ergste is dat die polisie en weermag nerens tesiene is nie. Tot die polisie ry rond sonder masker daar is geen spietkops of polisie buite die sorp op die highway om mense te keer nie. Hoe wil hulle ons dorp veilig hou as niemand niks daaraan doen nie…

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.