Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting Saterdagaand om 20:00 die land toespreek oor ontwikkelinge in Suid-Afrika se risiko-aangepaste strategie om die verspreiding van Covid-19 te bestuur.
Die president se toespraak volg ná ʼn vergadering vroeër vandeesweek met die nasionale koronavirus-beheerraad en vergaderings vandag met die presidensiële koördineringsraad en die kabinet.
Sodra die president met sy toespraak begin, sal die video onderaan hierdie berig ook beskikbaar wees. Verfris jou webblaaier as die video nie wil speel ná die president se toespraak begin het nie.
Nou kan Suid Afrikaners wertiglik rook en drink. Dankie Cyril
Hoekom sal ek na slap Siraaal luister?
Hoop nie kopdoek verander nou WEER die reëls nie Cyril!!!