Video: Land se bloedvoorraad baie laag

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die land se bloedvooraad is uiters laag en die Suid-Afrikaanse Bloeddiens sê dis nou die tyd om ‘n verskil te maak.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

marita ·

As daar krag onderbreekings vir lang tydperk gaan wees wat gaan ons bejaardes wat suurstof moet gebruik doen? Ons het nie geld vir kragopwekkers nie en ook nie vervoer nie.

CR ·

Alhoewel ek op n medies is sal ek nogsteeds moet betaal as ek moet bloed kry, maar die “minder bevoorregte” nasie kry dit verniet. Geen manier wat ek gaan help om hulle aan die lewe te hou terwyl hulle ons uitmoor nie

Paul ·

Jy begryp duidelik nie hoe die dinamika van bloedskenk en bloedvoorrade werk nie… Tragies.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.