Video: Leerlinge beskuldig beheerliggaam van rassisme

enuus video rasisme heidelbergSkoliere en lede van die ANC, SAKP en Cosatu het na die Hoër Volkskool in Heidelberg in Gauteng opgeruk.

Bewerings van rassisme by die skool het kop uitgesteek nadat ‘n leerling geskors is weens klipgooiery.

Die betogers eis onder meer dat die skool se beheerliggaam ontbind word maar die beheerliggaam sê hy pas net dissipline toe.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Justi ·

Sodra iets hulle nie pas nie is dit rassisme! Nee wat…………..dit is swakker as swak! Kan geen disipline hanteer dis eerder waaroor alles gaan. Geen wonder alles ruk handuit in die skole nie. Dis pateties!

annemarie ·

Shame, en nou moet die beheerliggaam sommer ontbind word. ek hoop nie die skool se hoof laat dit toe nie, STAAN SAAM OUENS!

moer in ·

ai dis hulle(anc)wat rassis begin opstook en dis hoekom al die swartes ni hul sin kan kry nie en hul tel klein speltjie(naaltjie) op en dan vergroot hul met groot bohaai.Dis jammer dat ons grroot spelt met swaar sluk optel en daar word niks gebeur nie.Dit hoort nie politieke in skole ni.Weg is met politieke inmenging van skole. Dis net beheerligame en ouers se besluit hoe moet die skole wees en nie politiekerye ni<want anc en sakp soek maar aandag v hele land net soos babatjies wat mamma aandag soek.shame

Jasper ·

Klipgooi is dan deel van hulle kultuur.
Hierdie is net deel van afbreek wat deur jare opgebou is.

wllie ·

Geen respek, geen dissipline, blykbaar ook geen verdomde breins ook nie. Hoe wil hulle ooit suksesvol wees? Hulle trek ons Afrikaners ongelukkig saam met hulle onder toe, want hulle het mos die sogenmaamde se. Dinge moet regtig gou verander.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.