[Video] ‘Leuens maak die seerste’ – Oscar se suster

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Oscar Pistorius se suster Aimée is dankbaar dat regter Thokozile Masipa dit benadruk het dat die voormalige Paralimpiese atleet sy vriendin Reeva Steenkamp nie tydens ‘n argument doodgeskiet het nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees alle vorige berigte oor Oscar Pistorius op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

46 Kommentare

Poplap ·

Enough is enough ons wil regtig nie meer hoor van die Pistorius clan nie. Dis regtig nou genoeg please move along Pistorius clan die ding is mos nou al holrug gery.

Mevrou ·

Ek stem. Genoeg is genoeg. Wil ook nie meer iets van hulle hoor nie. Wil van die pistorius clan vergeet net soos daar van reeva vergeet is. Die pistorius clan verdien nie n sekonde verder van my tyd of energie nie.

Sandras ·

Moeg vir Oscar, baie moeg vir moordenaars e misdaad. Laat hom nou sy straf voluit uitdien en low die media nou uit.

Mielie ·

Ja …..Meeste mense verkies die waarheid….om dit te hoor en te vertel

Se maar net ·

Poplap as jy niks wil lees oor hulle nie. Hoekom maak jy oop om te lees en te comm.

Andre ·

Ons is al moeg om net die opskrif of sy huilende trane te sien. Bere hom nou in die tronk. Pak weg.

Se maar net ·

Poplap hoekom lees en comm jy as jy dit nie wil lees nie

Gerd Lourens ·

Jou broer is ‘n veragtelike moordenaar wat ‘n weerlose vrou wreed vermoor het!!!

Kry dit in jou kop…

Wern ·

Daan, ek glo darm Gerd gaan nie moordpleeg nie so daardie maatstaf is OK.

b j smit ·

gerd jy oor deel baie gou die selfde het met my gebeur was ook aandie slaap geluide het my wakker gemaak my vuur wapen onder my kussing gehaal en tot by die kamer deur beweeg gedaante op pad na die agter deur met kombers oor gesien om die deur oop te maak gelukkig skree ek toe en wie staan daar my vrou ek was heillig oor tuig dat sy geslaap het sdo hou juo komentaar vir jou self

TVR ·

Na 1 skoot was dit dalkn ongeluk…… Nie na4 skote nie!
Hy sit nou ongelukkig nie so lank soos verwag was niemaar hy sit daar en as hy n gewete het gaan dit hom ry tot in ewigheid.

Koos Karoo ·

Aimee beweer sy weet die waarheid ivm Oscar se moord op Reeva.
Wil sy nie dit vir die wereld meedeel nie?

SeNet ·

Mense wat gladhuise sit moet versigtig wees wanneer ander hulle met klippe begin gooi. Julle wat so veroordeel moet seker maak julle lewens is suiwer wit!

Xs ·

julle mense wat so oordeel maak my siek. Julle is so pateties ek weet nie of ek moet lag of vir julle jammer voel nie.

Kesler ·

Voel eerder jammer vir Reeva en haar familie, en almal in die land wat al geliefdes aan moord afgestaan het.

Jammerwees ·

Wees eerder jammer vir moordslagoffers en hulle familie.

Sam ·

Soveel soos wat ek glo moord is moord en dat Oscar TOG sy straf verdien en tog tronk toe moet gan, dink ek Aimee kry ongelooflik swaar. Haar trane en woorde mag dalk nie om ONS vuur sit nie, maar om die publiek in die oe te kyk nadat haar broer as moordenaar skuldig bevind is, is nie sommer net maklik nie. Dink die dame het ‘n rowwe pad vorentoe, en ek hoop ook tog dat hulle nou die ding sal laat le, en ophou laat lyk hulle probeer simpatie wen. Daar is simpatie Aimee, maar feit bly staan, iemand is dood, en iemand is verantwoordelik daarvoor. Ongelukkig is dit jou boetie.

Bern ·

Die familie bring dit oor hulle self. As hulle nie hulle rykdom gebruik het om die saak te bly beveg nie and n laat Oscar sy straf net uitdien, sou die kollig nie soveel op hulle gewees het nie.

Magrette Louw ·

Aimee, sterkte aan jou gesin. Ek hoop dit gaan goed met Oscar en dat hy gou weer vry is. Hy is steeds vir my n positiewe voorbeeld. Tel op jou kop.

Lh ·

Gert Lourens, verstaan jy nog steeds nie mooi nie, daar is geen maar geen bewyse van doelbewuste moord op spesifiek die oorledene nie, nog minder is daar enige motief bewys wat dit kon staaf. Ou Gerrie het sy bes probeer om aandag te trek voor die openbare media want hy het goed geweet sonder tv. dekking het die staat geen kans nie, net soos met ten minste vyf ander soortgelyke sake voorheen in S.A. In ander verhoor omstandighede sou Oscar ten minste n regverdige kans gehad het, gelukkig was die regter van dag een af oopkop en nie intimideerbaar deur narre nie.

Gironki ·

Lh, ek verskil van jou. Met ‘n regter soos Masipa wat Oscar jammer gekry en hom probeer beskerm het, sou geen aanklaer beter as Gerrie Nel gedoen het nie. Dink vir jouself: Oscar kry 5 jaar vir haar uitspraak van manslag, maar net 6 jaar vir moord?! Haar bevinding van manslag word deur ‘n apelhof, bestaande uit 3 regters omgekeer na moord nadat bevind is dat Masipa fouteer het. Oscar kan homself baie gelukkig ag dat hy nie in ‘n Amerikaanse hof verhoor is nie, want dan sou geregtigheid geseevier het.

Ogies ·

Lh – Masipa het vir Oscar jammer gekry omdat hy ‘n gebrek het – van dag een af. Daar is geen ander rede hoekom hy so lig afgekom het nie. Feit bly staan hy is skuldig bevind aan moord en is dus ‘n moordenaar. Niks gaan daardie feit verander nie.

Victor ·

Wat was op die slimfoon van Oscar wat Reeva gebruik het? Hoekom wou hy nie die polisie toegang gee as sy kant van die storie 100% skoon is nie? Hoekom het hy nie seker gemaak sy is in die bed voor hy wild begin skiet het deur die deur nie?

cobusp ·

HA HA HA LH……….nie bewyse nie……..N vol paneel hoof regters in die hoofgeregshof in bloemfontein het hom skuldig bevind aan moord…………..

Juan ·

As ek Gerrie Nel was sal ek weer appel aanteken. Oscar was baie vertroud met vuurwapens. Oscar het n geskiedenis van aggressie. Oscar het nie geskroom om sy wil af te dwing nie. Oscar was in beheer vd situasie gewees, gelaaide vuurwapen gerig op die toilet se toe deur, hy hoef net te gevra het wie was binne die badkamer, hy was in beheer, hy het geweet dat enige skoot in die deur se rigting die persoon aan die anderkant sou tref, Oscar was in beheer en het die hef in die hand gehad. Pistool met n vol magesyn en moontlike gevaar wat net van een plek kon kom. Hy was in beheer en het gekies om die persoon agter die deur se lewe te neem sonder dat die persoon n gevaar was vir hom. In my opinie is dit moord.

Estelle ·

Ek gaan nie veel Se. Maar sy vonnis is nie vir my regverdi lg. Sonde is verkeerd nooit sal ek dit goed praat. Maar my hart is seer. Daar is baie mense wat n fout gemaak het in julle lewe. Ek het iemand wat in n tronk sit oor by R 50 000 gevat het. Sy seuntjie is vroeg gebore by was 750g en moes inspuitings kry. Ja dit was verkeerd maar by het 7 jaar gekry. Hoe regverdig men’s dit. Oscar gaan swaar kry. Want daar sit mense al 25Jaar daar. Hoeveel van julle het ook net n four gemaak. ASB moet nie my steenig nie. Maar 6 jaar is NIKS

Theresa B ·

Ai my kommentaar is nie eers geplaas nie. Maar ja Estelle. Ek stem saam met jou. Ek dink die Regter het hom van die begin af jammer gekry. Daar is mense wat 18 jaar tronkstraf uitdink vir geringe misdaad (soos jy ook genoem het). Ek het ook nou genoeg van die Pistoriusse gehad. Hou nou op en gaan julle gang asseblief.

Berhalet Beukes ·

Aimee… Jy het die voorreg om elke oggend op te staan, aan te trek, uit te gaan, jou lewe te geniet… Soos jy wil… Reeva Steenkamp kan nie… Elke keer as jy dink aan hoe seer die leuens maak, dink daaroor na oor hoe seer haar dood haar ouers maak… Dink na oor waar die eie ek in hierdie prentjie pas en raak stil voordat jy jou persoonlike ervaring in die media plaas… Jou seer ‘n maar ‘n druppel in die emmer.

Viv ·

Berhalet, Aimee Pistorius het n reg op haar opinie, en n reg om haar opinie te lug. Ten spyte van die feit dat die ANC hulle bes doen om hierdie n kommunistiese staat te maak, is SA in teorie nog n demokrasie, met vryheid van spraak en denke n reg. Jy het ook n reg op jou opinie, maar jy het nie n reg om haar stil te maak nie. En jy kan nie haar seer oordeel of besluit waar dit le op die skaal nie. Jammer

Gina ·

Hoe kan die regter dit benadruk dat hulle nie in ‘n argument betrokke was nie? Was sy daar? Nee. Slegs 2 persone was daar, die een nie meer. Soos hulle sê, daar is 3 kante van ‘n saak. Sy kant, haar kant en die waarheid. Persoonlik dink ek hier is ‘n voorbeeld word “sy kant” as die waarheid gesien word – wat nie. Die volle waarheid sal ons nooit weet.

neelsie ·

Die optrede van een persoon so n groot invloed op n familie kan he.
Hoop die soetsappige storie kom nou tot einde.
Dit wat hy gedoen het sal hom bybly tot sy dood.
Hy weet wat die waarheid is……….baie van ons gewones ook!!

Simpel vraag ·

Dink julle ons moet net soveel simpatie he met plaasmoordenaars, die algemene moordenaar op straat? Hulle het seker ook swaer grootgeword, dalk nog erger as Oscar? Oscar het nie bene nie maar baie moordenaars het brandarm grootgeword, het nie ouers gehad nie, het nie optimaal gegroei nie. Waarom moet Oscar meer jammer gekry word?

RianaS ·

Soos wat ek deur die kommentaar lees kan ek nie anders as om te wonder, al die mense hierbo wat so oordeel, sou jou oordeel en uispraak en opinie dieselfde gewees het as hierdie jou Seun was?? Vra net??

Wern ·

En as dit jou dogter was wat vermoor was nie? Ek vra ook maar net.

Jeanne Britz ·

Alles is, was en sal baie tragies bly, die Reg het sy gang gegaan en Oscar is gevonnis. Ek wil tog graag vir Oscar se Oom en Tannie sê, julle is twee ontsettende spesiale individue, dat julle ten spyte van alles nie geskroom het om aan sy, sy te wees nie. Ek salueer julle beide. Mag julle net Genade en Seën ontvang vir julle onbaatsigtige liefde.
Krag en Vertroosting word die Steenkamps toegebid.

Elana ·

Alles goed en wel, as dit “perongeluk” was. Dis nogsteeds ‘n moord. Almal kom vir hom op, maar wat as Reeva jou dogter was? Sou jy dieselfde voel? En alhoewel mense foute maak, moet hy boet vir die fout wat hy gemaak het. Hy was nalatig deur nie te kyk waar sy is toe hy opstaan nie, en om ook net na sy vuurwapen te gryp ensovoorts. Te veel maak steeds nie vir my sin nie. As dit een van ons was, sou ons die 15 jaar gekry het; indien nie meer. Dit is regverdig dat hy gestraf word vir sy dade, of hy bedoel het om haar dood te maak of nie. As jy geld steel by ‘n bank kan jy nie “jammer” se en dit is vergete nie, die regstelsel is daar vir ‘n rede. Ek wens vir die Steenkamps genesing toe vir die seer waardeur hulle is. Ek dink nie mens kom ooit regtig oor die verlies van ‘n kind nie, waar Oscar sy 6 jaar kan uitdien en dan kan hy weer uitgelaat word; daarmee se ek nie dat dit sy emosionele wonde gaan wegvat nie, maar darem leef hy nog.

Scalla ·

Na afhandeling van die vonnis is daar weer voorblad nuus vir die skindertydskrifte en klomp geld word betaal vir die kwansuise regte storie.

Support For Oscar ·

Aimeè was nie in elke Nuus onderhoud, Tydskrif CNN nie so laat sy haar hart uitpraat en haar sê – sê! Dis hoekom SA is waar hy is geen samewerking, niemand staan meer saam elkeen vir homself! Julle moet maar lekker oordeel want niemand is volmaak dit kan met jou ook gebeur dan wat DAN!! Hou op Oordeel wie is julle om dit te doen……… Aimeé en die hele Familie is wonderlike mense om deur alles saam Oscar te staan tot die einde en dis nou die EINDE!!!!!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.