Video: Limpopo-pad gesluit

Foto van BelaBela deur die gebruiker @trafficsa op Twitter gelaai

Foto van BelaBela deur die gebruiker @trafficsa op Twitter gelaai

‘n Video volg onderaan die berig. Die R101 tussen Bela Bela (Warmbad) en Modimolle (Nylstroom) is Donderdag gesluit ná nog oorstromings in die gebied.

“Motoriste word versoek om slegs van die N1 gebruik te maak,” het Rob Byrne, woordvoerder vir TrafficSA, op Twitter gesê.

‘n Tweede vloed het die ATKV-Klein-Kariba-vakansieoord Donderdag getref. Van die vroue in die gebied is vasgekeer en moet met ‘n helikopter na veiligheid gebring word. Klik hier om meer te lees.

Lees ook:
Tweede vloed tref Klein-Kariba-oord
Klein-Kariba: Vrou steeds vermis; oord gesluit met miljoene rand se skade
Klein-Kariba-vloed: Bejaarde vrou word steeds vermis
Video: Vloedwater by Klein-Kariba-oord
Klein-Kariba-vloed: Bejaarde se liggaam gevind
Foto’s: Twee bejaardes vermis ná vloed by Klein-Kariba

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Mauro ·

How does one get to Mabalingwe? Used to go through Bela Bela. Is there an alternate route? Please assist.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.