[Video] Lugmag, SAL praat oor vlieëniers

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Suid-Afrikaanse Lugmag het bevestig hy is in gesprek met die Suid-Afrikaanse Nasionale Lugdiens (SAL) oor ‘n tekort aan lugmagvlieëniers.

Die situasie is so benard dat die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) sê, indien daar nou ‘n groot seeramp plaasvind, hy nie noodwendig op die lugmag se bystand sou kon staatmaak nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Winston ·

Net verlede week by manne gehoor van die vliegtuie wat so staan. Geen vlieëniers nie. Waarom lei hulle nie swart vlieëniers op nie. Dis mos regstellend verteenwoordigend of hoe het ek dit? Vlieg, rugby ,sokker ens ens ens

Malles ·

Miskien moet hulle maar Kubane gaan haal. Dan sal daar binne maande nie meer vliegtuie wees om voor vlieëniers te soek.

Gerhardt ·

Ja nee kyk, as die Grensoorlog ‘n maatstaf was dan moet ons eerder daai Kubane by die huis los. Die Israeli’s, nou daai manne kon vlieg.

Peet Schabort ·

So, wat is nou eintlik die probleem ?
Twee wit en AGT SWART en die probleem is opgelos !!!
Of gaan dit oor . . . Wag wag, dat ek net hier STOP!!

Babs ·

Vind maar uit hoe die opleidings gevorder het nadat besluit is die lugmagvlienieërs is te wit.

BoereBikerBaby ·

ek moet net byvoeg dat ek daardie kind so jammer kry wat aangeval word. dis lafhards wat in groepe baklei. die arme kind is alleen met niemand wat hom kan beskerm nie. dis regtig so sad…

n ·

Het die boemerang nou teruggekeer?
Wit jong manne was nie eers oorweeg vir opleiding nie.
Die kortsigtige , jaloerse houding haal ander nou vining in.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.