Video: Ma tronk toe oor seksdade met haar eie kinders

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

In een van die ergste gevalle van kindermishandeling die afgelope dekade, is ‘n ma wat haar kinders herhaaldelik self verkrag en laat verkrag het, lewenslank tronk toe gestuur.

Die 37-jarige vrou het skuldig gepleit op meer as 30 aanklagte teen haar.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Ma gevonnis na seksdade met kinders
Ma erken skokkende seksdade met haar kinders

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

EMK ·

Nou DIS goeie nuus – maar wat van die pa wat lekker deelgeneem het?

Anel ·

Wat gaan met die wêreld aan? Doodstraf moet terugkom. Dis al wat hierdie onsinnighede kan straf.

sylvia ·

toe maar jy sal voel hoe voel dit in die tronk, hoop hulle verkrag jou net soos jy jou kinders verkrag het, watter soort ma doen dit aan haar eie kinders, en die pa wat gaan van hom word want hy is net so skuldig soos sy vrou moet net nie se hy kon niks aan die saak gedoen het nie of haar gekeer g\het of die polisie gebel het nie, en vir die kinders ek hoop julle is veilig waar julle nou is en hulle nooit vergewe vir dit wat hulle aan julle gedoen het nie. dit is nie ouers nie dis MONSTERS

Pendoring ·

sylvia, jy is doodreg en ek stem saam met jou. (Lees net jou skrywes deur en korrigeer die punktuasie, kapitalisering en spelfoute voor jy pos.)

Goggatjie ·

Skuus pendoring maar ek het nie besef die is ‘n skryf kompetisie nie. Of het hulle jou aangestel om almal se foute reg te maak? Ek hoop my punktuasie, kapitalisering en spelfoute is almal op die regte plekke.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.