Video: Maak ʼn wipplank-kers

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie wipplank-kers is ʼn prettige manier om swaartekrag mee te toets of net jouself mee besig te hou as jy dalk verveeld is.

Die wipplank behou sy momentum terwyl die was afdrup.

Waarskuwing: Kinders moet seker maak daar is volwasse toesig indien hulle die projek aanpak en maak seker dat julle die kers laat wip waar niks anders kan vlamvat nie.

Die gebruiker DaveHax laai gereeld interessante wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.