Oud-president FW de Klerk het Nelson Mandela beskryf as een van die grootste geeste die afgelope eeu.
Hy sê die grootste huldeblyk wat Suid-Afrikaners aan Madiba kan bring, is deur die grondwet te respekteer.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Mnr. de Klerk ,Mandella se volgelinge doen net die teenoorgestelde wat in die grondwet staan.
Ons bly in tronke,en die misdadigers loop vry rond.
Ons bejaardes word verkrag,verniel vermoor, en met kookwater gebrand,asook ons kinders en ons Boere.
Jammer dat FW en sy adjudante nie opgewasse vir Mandela en sy mense was nie.
Daar is iets wat ons nie kan ontken nie. Mandela het vir sy mense veel meer gedoen en nagelaat as wat FW en sy onderhandelaars vir ons kon doen. n Mens onderhandel oor toegewings nie oorgawe nie. As jy oorgee, het jy geen regte nie en kan nie onderhandel nie. En dit is waar ons Volkie nou sit ondanks wigte en teëwigte.