Video: Madiba se veiligheidspolisie bring hulde

rory Steyn nelson mandela madibaRory Steyn was sedert 1996 deel van Nelson Mandela se persoonlike beskermingseenheid. Hy het aan eNuus vertel van sy jare in die veiligheidspolisie en die dag toe hy Madiba die eerste keer ontmoet het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.