Video: Malema besoek Thaba ‘Nchu

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Ekonomiese Vryheidsvegters het ‘n video van Malema se besoek aan Thaba ‘Nchu in die Vrystaat op Facebook gelaai.

“Ek het vir ‘n oomblik gedink Eugene Terre’Blanche het uit die dood opgestaan. ‘n Boerekommando,” skryf Daniel Rapscallion, ‘n Facebook-gebruiker.

Klik hier om die oorspronklike plasing te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.