Video: “Mbalula doen meer as sy voorgangers”

‘n Skermskoot uit die video.

Die ministerie van polisie sê sy strategie om landelike veiligheid te verbeter, is goed op dreef.

Die burgerregteorganisasie AfriForum is boonop bemoedig deur die polisieminister se pogings om dié misdade hok te slaan.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv na eNuus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

JG ·

Dit vertel nie veel nie…ons weet almal sy voorgangers het absoluut NIKS gedoen nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.