Fikile Mbalula, die minister van sport, het ‘n uitnodiging gerig aan alle Olimpiese atlete, en ook die uitgesproke spiesgooier Sunette Viljoen.
Mbalula het die atlete genooi om persoonlik met hom te gesels as hulle ongelukkig is oor die optrede van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese komitee (Saskok). Beskuldigings van finansiële wanbestuur is na die liggaam geslinger.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Maak so vertel hom ‘n hele nasie is ongelukkig oor sy alewige beheptheid oor ras en kwotas in sport vertel hom hy moet sy tyd spandeer om korrupsie in sy departement uit te wis en sport los sodat die land sy beste atlete kan laat kompeteer ongeag ras of kleur …asb gaan sien hom
Nee wat bly weg jy gaan jou net verneder
Met Mbalula se arrogante houding sal sy die hulp van Afriforum se kundiges nodig he.
Moenie eers gaan nie, jy wil nie na sy vlak daal nie, wie dink hy is hy, die probleem is by hom en het n geskiedenis van ongeruimdhede en waaghalse uitsprake