Video: Meer as 5km se spoorstawe gesteel

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Meer as 30 splinternuwe treinwaens gaar stof nadat sowat vyf kilometer se spoorstawe gesteel is.

Commuter Transport Locomotive Engineering kan weens die beskadigde treinspoor nie die treinwaens aflewer wat hulle vir die Passasierspooragentskap gebou het nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

anita ·

Wat is nuus? spoorstawe? of Eskom se staal strukture?. Die SA spoorweg is die grap van die land die infrastruktuur totaal vernietig. Ondanks die diefstalle, reuse salarisse, treine die permanent laat is
het die persone in beheer steeds regverdiging toesprake vir die toestande.

Daar is geen disipline of verantwoordelikheid of sekuriteit nie, een van die dae word die treine se onderdele en die trein waens ook geplunder. Hierdie land se publieke vervoer is NUL werd.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.