
Skermskoot uit die video
Die gewildheid van vrouerugby is wêreldwyd en ook in Suid-Afrika aan die toeneem. Saru se o.18-meisiesrugbyweek het in Durban begin.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Die slotte en agstemeisie (agsteman) se ore gaan maar swaarkry in daardie skrum.
Wonder wat is die nasionale span se naam ?