Video: Mense voel onveilig in Noordwes

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Inwoners van die Hartbeespoort-omgewing in Noordwes leef in vrees. Vier mense is die afgelope twee weke daar vermoor.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

John ·

Waar is mens veilig vandag? Dan is dit die ANC regering wat SA wil ontwapen!! Die wette word geskryf maar eensydig toegepas. Diefwering is ook nie meer ñ versekering dat jy veilig is nie. WAAR IS DIE DAE WAT JY MET OOP DEURE EN VENSTERS KON LEWE. Huise wat nie lyk soos tronke.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.