Video: Miljoene agterstallige posstukke hoop op

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor sê miljoene agterstallige posstukke hoop op, met die staking in dié diens wat net nie wil end kry nie.

Ondanks die bestuur se versekering dat deeltydse werkers glo ophou staak het, is kliënte in Pretoria en Centurion weggewys. Die Poskantoorbestuur sê 400 deeltydse werkers, wat deelgeneem het aan die onwettige staking, is in die pad gesteek en dat hulle spoedig die agterstand sou inhaal.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Boesman ·

Ek wag nou al 8 weke vir my pakkie van die USA.

Hier is die reply van die poskantoor:

Dear xxx

 

Thank you for taking the time to contact us.

 

IIxxxxxxxxZA – in process at Tshwane hub, last scanned on the 12/09/2014.

 

The item is affected by the strike that occurred at our mail operations, and may delay for delivery to your local post office.

 

Kind regards,

Eugenia Nobuhle Kekana

 

Customer Services Consultant

South African Post Office

Tel: 0860 111 502

e: [email protected]

Tydvirprivaatpos ·

Daar moet nou al miljoene rande se internasionale pakkies by Johannesburg hub vashaak. Het verskeie items wat nou meer as n maand daar vashaak. Blykbaar is die sorteer toerusting gevandaliseer. Ek is besig om Ebay kopersbeskerming te verloor op al my bestelling en twyfel of mens die items nog gaan kry..
Wonder of die nie n goeie klas aksie saak kan maak nie? E-Nuus kan gerus by Jhb hub n draai maak..

SNEL ·

Fire almal en stel mense aan wat wil werk vir die geld wat vir hulle vasgestel was van die begin af. Strike strike strike is al wat SA se werkers kan doen. Dis n skande en n verskoning om “leaf” te vat, wat die land se ekonomie en beeld skade aandoen. Wanneer gaan dit einde kry as almal strike soos hulle wil, verhoging kry en dan weer werk vir n rukkie en dan weer strike, dis n kringloop wat net geen einde kry nie, fire elke siel wat strike en kry mense wat tevrede is met hulle salaris en graag wil werk, wat trots is om n werk te hê en wat omgee vir die beeld van hul firma en hul land.

Gerhard Bezuidenhout ·

Voor 1994 het soiets nie bestaan nie . Wat n skande. Gelukkig kan hulle hierdie keer nie weer vir apartheid blameer nie. Hulle eie BEE sindroom het hulle ingehaal en nou moet die publiek daarvoor boet.Stel mense aan wat wil werk en vergeet van kleur dan sal julle probleem opgelos wees.

meisie ·

wil net se dit gaan nie net oor die deeltydse werkers nie die maatskappy wil nie eers vir ons een pesent verhoging gee nie wie kan so werk

Theresa ·

Dis ‘n skreiende skande. Daar is mense wat hulle hele lewe vir die Poskantoor werk. Hulle moet toekyk hoe die Poskantoor agteruitgaan. Hulle kry nie salaris nie en moet toesien hoe hul pensioen drasties verswak. Dit gaan my verstand te bowe. Mense word aangestel in poste wat hulle nie eers weet hoe om te hanteer nie. Alles gaan ten gronde. En hulle bly skep. Ons land en sy mense word verwoes agv verkeerde aanstellings en optredes wat julle is onkundig. Kyk nou die water delemma ens. Waar het jy ooit gehoor dis agv die hitte. Goeie magtig die somer is nog nie eers behoorlik hier nie. Jy praat snert want jy weet nie wat de hel om jou aangaan nie. ‘n Ou Kommissaris van KD wat afgedank is word nou as hoof van die Inkomstediens aangestel. Goeie genade – het julle almal mal geword. Julle vernietig ons land en ons mense!!!!!

Paul ·

Die mense wat nie staak nie, kry steeds hul salarisse. Indien hulle dit nie kry nie, is daar fout.

HENRY ·

Ek wag vir pakkies van Sjina,Ek het prober om dit by customs uit te kry 2 maande terug.Daar is egter nie ‘n stelsel in plek of ‘n rak. waar die pakkies numeries of alfabeties geberg word vir inspeksie nie. Na ongeveer 3 uur se wag het die person laat weet sy het 3 houers uitgepak en vind niks. Ek was weer daar 2 dae later nadat dit weer geskandeer wys. Hierdie keer 2 ure later.Kan dit nie vind nie. Ek wil ‘n beroep doen dat almal wat vir hul geregistreerde pakkies wag en dit nie ontvang nie ,eise teen die poskantoor en diefstal sake teen die poskantoor oopmaak om hulle finaal te sluit.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.