Video: Minister beskuldig boere van rassisme

CaptureTina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het weer te velde getrek teen Wes-Kaapse boere.

Sy het hulle onder meer beskuldig van rassisme en die skending van plaaswerkers se menseregte.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

alet ·

Weet sy wat beteken rassisme sy is te dom want dis al woord wat hulle ken afgesien daarvan is dit die aparteidsjare en die arme swart mense wat so sukkel alles gaan gebuk onder die blankes kry grup

Babs ·

Elke keer as Joemat-Pettersson haar mond oopmaak sit sy haar voet daarin. Sy lieg vir haarself en dan glo sy dit. Geen sielkundige hulp sal haar help nie.

Jasper ·

Aag neewat antie, Julle bly kou aan hierdie rassisme been en kry nie klaar nie. Erken eerder julle doen dit om stemme te werf in streek waar julle nie hond haaraf kan maak nie. Hou op om jou onkunde en leuens so te verkondig. Kry jy nie skaam nie ?

Praetor. ·

Die verstandhouding tussen boer en werker was dekades goed en onvertroebel in die Wes Kaap. Die influx van hordes wat kom dump is in taxi’s, busse en treine vanuit die Oos Kaap, is waar die bollie begin lyf kry het.
Die 5 mil + buitelanders maak dinge ook nie makliker nie.

remona ·

Ag tog kan julle nie net die boere uit los nie. Ons land kort baie meer boere sodat al die mense genoeg kos kan he.

riaan ·

Die minister moet bwyse kaN lewer vir haar uitlatings meeste van die boere se mense is gelukkig .Plaashuise lyk netjies en ook binne toilette.Sy moet liewers weg beweeg van die rassisme stories.Ek dink die regering moet n bydra lewer tot n plaaswerker se pensioen tot sy aftede.

Mariana ·

Dis uitlatings soos joemat-petterson s’n oor die boere, wat plaasmoorde aanmoedig. Dit wys net hoe subtiel die ANC te werk gaan om swartmense op te stook teen witmense en veral teen boere. Daar is boere wat hul plaaswerkers beter behandel as wat baie werkgewers hul werkers in privaat maatskappye behandel!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.